- Farms for Sale - South Africa - Land for Sale - Eastern Cape -

Home Game Farms for Sale Stock Farms for Sale Small Farms Karoo Farm Getaways
Tel : 049 833 0027, Cell : 072 253 3038, Steytlerville, Eastern Cape Province, South Africa
Email :
linda@farmprop.com

Welcome to Linda Olivier Properties
For a selection of farms in the Eastern Cape Province of South Africa please follow the links above.

Stock Farm for sale # 161

JANSENVILLE

‘n Pragtige plaas wat’n uitstekend wegbreekplek vir die stedeling sal wees of sal ook geskik wees vir ‘n naweek boerdery. Dit le in ranteveld met spekboom, wilde pruim, gwarrie, karoo, noors, ander struike en baie broodbome. Doringlaagtes kom voor waar die rivier met poele die plaas twee keer kruis. Dit is 398ha groot.

Daar is 2ha lande wat wildwerend omhein is en nie huidiglik bewerk word nie. Daar is ook 2 ha ou lande naby die huis waar ‘n groentetuin aangele kan word.

Geboue

4 Slaapkamer huis met 2 badkamers, eet-, sit-, studeer-, tv kamer, toegeboude braai, binnebraai en stoepe met lugreelaar en dakwaaiers

Buitekamers vir was en stryk

Groot toegeboude stoor (kan 6 motors huisves)

Buite toilet met wasbak

Jagtershuisie

Vliegtuigloods

Perdestal en motorhuis met solder

Geboutjie vanwaar elektriese pompe beheer word

2 Groot papegaaihokke en 6 ander voelhokke

1 werkershuis met krag

1 werkershuis

Water

elektriese motor met 3 fase krag

Lister engine met pomp

2 windpompe

Eskom krag

Prys R4,5 miljoen (BTW uitgesluit) onderhandelbaar.

Linda Olivier Eiendomme
Tel 049 833 0027
Sel 072 253 3038
linda@farmprop.com
www.farmprop.com

   





Stock Farm for sale # 159

Steytlerville

1230 ha Pragtige plaas wat in ‘n prentjiemooi omgewing gelee is en strek oor vlak met ongeveer 4 km rivierveld wat hoofsaaklik doringveld is en berge met pragtige klowe en rotsformasies. Die plantegroei in die berge is hoofsaaklik gemengde karoo, struike, baie gras met groot gedeeltes wat baie ruig is met spekboom, gwarrie en pruim. Daar is ongeveer 20ha lande en 5ha ingelys vir besproeiing.

Geboue

5 slaapkamer huis, sit-, eet-, tv kamer, kombuis, patio, onthaalvertrek met eie badkamer, stoep en balkon. Die huis is hoog gelee met pragtige uitsig en mooi tuin

  • Buitekamers met koelkamer
  • Lapa
  • Swembad
  • Tennisbaan
  • Dubbel motorhuis met buitekamers
  • Toegeboude staalskuur
  • Oop staalskuur
  • Stalle
  • 4 Werkershuise, waarvan 2 toegerus is met krag

Water

Afkomstig van boorgate, waarvan een n baie sterk gat is. Bespoeiing word uit rivier gedoen met elektriese pomp.

Wifi Eskom krag

Wild wat algemeen voorkom is duiker, steenbok en baie koedoes en vaal ribbok. Verder sal jy takbok, bosbok, vlakvark, bosvark, njala opmerk. Die plaas was voorheen geboer met kleinvee en 30 bees

Prys R8,4 miljoen ( BTW uitgesluit)

Linda Olivier Eiendomme
Tel 049 833 0027
Sel 072 253 3038
linda@farmprop.com
www.farmprop.com

   



Stock Farm for sale # 158

Steytlerville

555 ha In die pragtige Grootriviervallei met ongeveer helfte vlak met rante en helfte pragtige berge wat deur die rivier geskei word. Die rivier, omsoom met bree doringveld gaan ongeveer 3 km deur die plaas. Tipiese karoo plantegroei met pragtige aalwyne teen die rante.

Die opstal bestaan uit n 3 slaapkamer huis met kombuis, badkamer, sitkamer, eetkamer, buite stort en lapa.

Vier buitekamers, waarvan 3 huidiglik ook as slaapkamers gebruik word.

Dubbel motorhuis.

Water vanaf 2 boorgate

Eskom krag

Prys R3,530,000 (BTW uitgesluit)

Linda Olivier Eiendomme
Tel 049 833 0027
Sel 072 253 3038
linda@farmprop.com
www.farmprop.com

   

Stock Farm for sale # 154

Willowmore

Baie mooi karoo plaas van 3110 ha, waarvan 30ha lande. 17,5ha daarvan is onder drippers. Die plaas hoofsaakik uit ranteveld met pruim, gwarrie, baie spek, struike, bossie en grasse, met vlaktes wat hoofsaaklik uit gemengde bossieveld bestaan, rivierlope met baie doringveld en gannaleegtes.

Bestaan uit 22 groot kampe en 25 landekampies

Geboue bestaan uit
5 Saapkamer huis met baie mooi boomryke tuin met swembad en tennisbaan. Eskom krag
Skeerhuis, werkswinkel, pakkamer, ramstal en 4 werkershuise

Jagtershuis wat 26 slaap. Nuut oorgedoen. Nuwe kragopwekker.
Dubbel motorhuis, 2 pakkamers, ramstal, skeerhok, implementestoor, 2 werkershuise

Waterbronne bestaan uit.
3 baie sterk boorgate waarvan 2 vir besproeiing gebruik word en 1 vir die tuin en huis
5 Sonpompe
3 Windpompe
4 Gronddamme
Sterk boorgat nie toegerus

Wild bestaan uit ongeveer
20 Blesbokke
60 Springbokke
Rooiribbokke
Koedoes, steenbokke en duikers kom algemeen voor.

Kleinvee ingesluit
400 Boerbokke waarvan 140 stoetvee.
500 Dorperooie waarvan 100 stoetvee

15 Beeste

Implemente ingesluit is Welger baler, Cooler, Trekker, Tiller, Hamermeul, Disk en mower.

Hierdie is ’n pragtige plaas wat goed bewerk en goed opgepas is.

Prys R20,8 miljoen (BTW uitgesluit)

Linda Olivier Eiendomme
Tel 049 833 0027
Sel 072 253 3038
linda@farmprop.com
www.farmprop.com

   

At Linda Olivier Properties we are committed to offering our clients the best possible service.

 

website design, search engine optimisation by ZAWebs Designs 

web hosting by ZAWebs Hosting